Mattityahu 24:37-39

Mattityahu 24:37-39 SPC

maar net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees, want net so was hulle voor die vloed; hulle het geëet en gedrink, vroue en mans gevat, tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het en nie verstaan het voordat die vloed gekom en almal weggevat het nie. Net so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.