Dit het gebeur dat, tydens die tyd toe hy al die mense gedoop het, hy Yeshua ook gedoop het. Terwyl Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan en die Gees wat Afgesonderd is het in fisiese vorm, soos ’n duif, Mat 3:16 Mar 1:10 op Hom neergedaal en ’n stem het uit die hemel gekom wat sê: “Jy is My Seun, wat Ek lief het; Luk 3:38 Rom 8:29 1 Kor 15:45 2 Kor 6:18 oor Wie Ek tevrede is.” Heb 1:5
Lees Luka 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Luka 3:21-22
3 Days
More numerous than the sands on the shore, are the Father’s thoughts of love towards you. You are His beloved child, and He is pleased with you! This devotional is an invitation for you to encounter the perfect, stunning nature of your heavenly Father. In His love, there is no striving and no fear, for you are in the palm of His hand.
31 dae
Ooggetuies lig die goeie nuus in wat Lukas vertel van Jesus se verhaal van geboorte tot dood tot opstanding; Lukas vertel ook Sy leringe wat die wêreld verander het. Reis daagliks deur Lukas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's