Hoshea 4:1

Hoshea 4:1 SPC

Luister na en gehoorsaam die boodskap van יהוה, o seuns van Yisra’el, want יהוה het ’n regsaak teen die inwoners van die land omdat daar geen getrouheid of sagte omgee of kennis van God in die land is nie.