Hoshea 3:5

Hoshea 3:5 SPC

Daarna sal die seuns van Yisra’el terugkom en יהוה, hulle God en Dawid, hulle Koning, soek en hulle sal in die laaste dae bewend na יהוה en Sy goedheid toe kom.