Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hebreërs 11:7

Hebreërs 11:7 SPC

Deur vertroue het Noag, toe daar met hom gepraat is oor die dinge wat nog nie gesien is nie, aanbid en die ark vir homself gebou vir die lewe van die kinders in sy huishouding, waardeur hy die wêreld veroordeel het en hy die erfgenaam geword het van onpartydige opregtheid, wat in vertroue is.