Hebreërs 11:1-2
Hebreërs 11:1-2 SPC
Vertroue is die oortuiging aangaande daardie dinge wat in versekerde verwagting is, Hav 2:4 asof dit daardie dinge in aksie is en die openbaring van die dinge wat nie gesien word nie, Ps 89:18 want deur dít was daar ’n getuienis vir die mense van ouds.









