Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hebreërs 1:3

Hebreërs 1:3 SPC

want Hy is die helder Skynsel van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en die Beeld van Sy Wese Num 12:8; Yog 14:9; Kol 1:15 en hou alle dinge in stand deur die boodskap van Sy wonderwerkende krag. Hy, in Sy Persoon, het die reiniging van ons sondes volbring en gaan sit aan die regterhand Ps 110:1 van HaG’dulah BaM’romim (Die Grootheid in die Hoogte). 1 Kro 29:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 1:3