Haggai 2:9

Haggai 2:9 SPC

‘Die latere lof en eer van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre,’ sê יהוה-Tzva’ot; ‘en in hierdie plek sal Ek vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid gee,’ sê יהוה-Tzva’ot.”