Havakkuk 2:2-3

Havakkuk 2:2-3 SPC

Toe antwoord יהוה my en sê: “Skryf die visioen op en graveer dit op kliptablette sodat die een wat dit lees kan hardloop, want die visioen is nog vir die vasgestelde tyd; dit spoed voort na die doel en sal nie faal nie. Alhoewel dit mag vertoef, wag daarvoor, want dit sal sekerlik kom en nie uitgestel word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Havakkuk 2:2-3