Y’hudah, jy is die een; jou broers sal jou loof en dank met uitgestrekte hande. Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; voor jou sal die seuns van jou vader hulle neerbuig. Y’hudah is ’n jong leeu; Open 5:5 van die prooi af het jy opgegaan, my seun. Hy buig af, hy gaan lê soos ’n leeu en soos ’n leeuin; wie sal hom opjaag?
Lees Genesis 49
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 49:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's