Re’uven, jy is my eersgeborene, my krag en die begin van my sterkte; die uitstaande in verhewenheid en die uitstaande in sterkte! Soos opbruisende waters sal jy nie vooruitgaan nie, want jy het opgegaan na jou vader se bed; waarlik, jy het my bed onteer deur op te gaan daarin. Gen 35:22
Lees Genesis 49
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 49:3-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's