Eksodus 30:15

Eksodus 30:15 SPC

Die ryke moenie meer en die arme moenie minder as ’n halfsikkel gee, wanneer hulle die bydrae, om vir julle siele versoening te doen, aan יהוה gee, nie.

Video vir Eksodus 30:15