Dani'el 12:1
Dani'el 12:1 SPC
In daardie tyd sal Mikha’el, die groot boodskapper wat bevel het oor jou volk, opstaan en daar sal ’n tyd van moeilikheid wees soos nog nooit sedert die begin van die wêreld nie en in daardie tyd sal sommige van jou volk bevry word, elkeen wie se naam, opgeskryf in die boekrol, gevind sal word.

