Kolossense 2:6-7
Kolossense 2:6-7 SPC
Net soos julle daarom Die Gesalfde Een, Yeshua, die Meester, ontvang het, leef so in eenheid met Hom, soos julle jul wortels versterk en julle opgebou word in Hom en bevestig word in vertroue. Mag julle met dankbaarheid oorvloedig wees in dit wat julle geleer het.








