'Amos 7:8
'Amos 7:8 SPC
יהוה het vir my gesê: “Wat sien jy, `Amos? Ek het geantwoord: “’n Skietlood.” Toe sê יהוה: “Let op, Ek is op die punt om ’n skietlood in die midde van My volk Yisra’el te sit. Ek sal hulle nie langer spaar nie.