'Amos 4:13
'Amos 4:13 SPC
want let op, Hy wat berge vorm, die wind skep en aan die mens Sy gedagte bekendmaak, Hy wat die sonsopkoms in duisternis maak en op die hoë plekke van die aarde loop, יהוה, God van die leërmagte, is Sy Naam (Karakter en Outoriteit)!


