Shim’on sê vir hom: “Gananyah, waarom het die Teëstander jou verstand, wil en emosie hierdeur volgemaak om vir die Gees wat Afgesonderd is te lieg en om van die prys van die grond terug te hou? Was dit nie joune totdat dit verkoop is nie? Toe dit verkoop is, was die inkomste nie onder jou outoriteit nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou gedagtes en wil besluit het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God.” Toe Gananyah hierdie boodskap hoor, het hy dood neergeval en ’n groot vrees het oor almal gekom wat dit gehoor het.
Lees Handelinge 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Handelinge 5:3-5
5 Days
If you’ve ever had questions about the Bible, you’re in good company! We've all been there. Sometimes, parts of the Bible can be really confusing. In this Bible Plan, we'll discuss some of the passages that can be hard to understand and learn some helpful tips for exploring Scripture.
10 dae
Niks neem langer om te bou as ’n goddelike reputasie nie – en niks word vinniger vernietig deur ’n enkele misstap nie. Dit is hoekom jou integriteit bo enigiets anders beskerm moet word. Isak Burger praat eerlik en reguit oor integriteit en wat dit werklik vir gelowiges beteken, in hierdie 10 oordenkings saamgestel uit sy boek INTEGRITEIT.
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.
14 Days
Too much stuff. Too many activities. Too much exhaustion. Too much stress. How can we sift through the busyness, the mess, and the stress to uncover the abundant life God offers? Start a journey from a life of stress, stuff, and burnout to one of peace, space, and fulfillment. You'll learn tips for paring down your possessions, simplifying your schedule, and practicing the ancient art of Sabbath.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's