Handelinge 2:38
Handelinge 2:38 SPC
Shim’on sê vir hulle: “Draai weg van julle sondes na God toe en laat elkeen van julle gedoop word in die Karakter en Outoriteit (Naam) van Die Meester, Yeshua, tot bevryding van sondes sodat julle die geskenk van die Gees wat Afgesonderd is kan ontvang






