Handelinge 12:7

Handelinge 12:7 SPC

Daar staan ’n boodskapper van יהוה by hom en ’n lig skyn in die hele plek en hy stamp hom in die sy, maak hom wakker en sê: “Staan vinnig op.” Die kettings het van sy hande afgeval.