1 Timotheos 3:12-13
1 Timotheos 3:12-13 SPC
Die bedienaars moet mans van een vrou wees en hulle kinders en eie huis goed regeer, Tit 1:6-9 want die wat aanhou om goed te bedien, koop vir hulleself ’n eervolle plek en baie vrymoedigheid in die vertroue van Yeshua, Die Gesalfde Een.



