1 Thessalonisense 3:13
1 Thessalonisense 3:13 SPC
en mag Hy julle verstand, wil en emosie versterk om onberispelik te wees in afgesonderdheid in die Teenwoordigheid van God-ons-Vader by die koms van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, wat saam met al Sy afgesonderdes is.




