1 Kefa 5:8-9
1 Kefa 5:8-9 SPC
Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind. Staan daarom teen hom Ya’a 4:7 terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.







