Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 Kefa 3:3-4

1 Kefa 3:3-4 SPC

Julle versiering moenie uiterlik wees nie: vlegsels in julle hare, juweliersware van goud of fyn klere nie, Spr 1:9; Spr 31:30 maar wees versier in die geheime van die gedagtes, wil en emosie van die mens, in die onverganklike versiering van ’n nederige gees wat baie kosbaar is voor God, Mat 5:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kefa 3:3-4