1 Korinthiërs 8:1-2

1 Korinthiërs 8:1-2 SPC

Aangaande die offers wat aan afgode geoffer word, weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis blaas op, maar die liefde bou op. As iemand dink dat hy enige iets ken, ken hy nog niks soos ’n mens dit behoort te ken nie