1 Korinthiërs 15:10

1 Korinthiërs 15:10 SPC

Deur die onverdiende guns van God is ek egter wat ek is en Sy onverdiende guns aan my was nie tevergeefs nie, maar ek het meer gewerk as hulle almal; nogtans nie ek nie, maar die onverdiende guns van God wat by my is

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 15:10