Openbaring 5:13
Openbaring 5:13 PWL
Elke skepsel wat in die hemel, op die aarde, onder die aarde en in die see is; alles wat daarin is, het ek gehoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit en aan die Lam: Seën, eer, lof, grootheid en heerskappy vir tydlose ewigheid!” Dan 7:9-14; Yog 16:14; 17:10






