Openbaring 19:7
Openbaring 19:7 PWL
Ons verheug ons en vier fees. Ons gee aan Hom die eer, lof en aanbidding, want die bruilof van die Lam het gekom Yes 62:4-5; Yog 3:28-30 en Sy vrou het haarself gereed gemaak.