Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 16:2

Openbaring 16:2 PWL

Die eerste het gegaan en sy fles op die aarde uitgegooi en kwaadaardige en pynlike swere Eks 9:8-11 het gekom op die mense wat die merk van die dier gehad het en op die wat sy beeld aanbid het.

Video vir Openbaring 16:2