Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Openbaring 13:1

Openbaring 13:1 PWL

Ek het op die sand by die see gestaan en ek het ’n dier uit die see sien opkom met tien horings en sewe koppe en op sy horings tien krone en op sy koppe die karakter en outoriteit wat kwaadpraat teen God. Dan 7:3, 7, 8, 20, 25

Video vir Openbaring 13:1