Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 117

117
1Loof יהוה helder en duidelik, alle nasies! Rom 15:11 Prys Hom hardop, al julle volke,
2want Sy liefdevolle goedheid is groot oor ons en die waarheid van יהוה duur vir ewig. Loof Yah helder en duidelik!

Tans Gekies:

Psalms 117: PWL

Kleurmerk

Kopieer

Vergelyk

Deel

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan