Elke woord van God is rein; Hy is ’n Skild vir hulle wat hulle vertroue in Hom plaas.
Lees Spreuke 30
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 30:5
7 Dae
Ontdek die kragtigste manier waarop jy jou vrou kan liefhê terwyl jy leer hoe om vir God se seën in haar alledaagse lewe te bid. Hierdie leesplan bevat sewe gebede deur topverkoper-outeur Stormie Omartian en dien as beginpunt om God te vra vir wysheid en bemoediging in jou huwelik. Gebruik hierdie ongelooflik doeltreffende metode – om jou na God te keer – vir ’n suksesvolle huwelik; en om die krag van ’n biddende man te ervaar.
31 Days
Praise the Lord daily with 3-4 descriptions of God (taken from the MemLok Bible Memory System.) Pray three sentences. "I praise You today Lord, because You... The one I appreciate most about You today is... In my life today, I want others to see You as..."
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!