Spreuke 2:21-22
Spreuke 2:21-22 PWL
want die opregtes sal in die land bly en die onbevlektes sal daarin oorbly, maar die goddelose sal van die aarde afgesny word en die oortreders sal daaruit ontwortel word.