Mattityahu 17:20

Mattityahu 17:20 PWL

Yeshua antwoord hulle: “Deur julle gebrek aan vertroue. Dit is waar wat Ek vir julle sê, as julle vertroue in julle het soos ’n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: ‘Beweeg weg van hierdie plek af’ en hy sal beweeg en niks sal vir julle moeilik wees nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mattityahu 17:20