Luka 9:58

Luka 9:58 PWL

Toe sê Yeshua vir hom: “Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel het neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy Sy kop kan neerlê nie.”