Genesis 28:20-22
Genesis 28:20-22 PWL
Ya’akov het ’n belofte gemaak en gesê: “As God by my sal wees om my te beskerm op hierdie pad wat ek gaan en aan my brood sal gee om te eet en klere om aan te trek en ek in vrede na die huis van my vader sal terugkom, dan sal יהוה my God wees en hierdie klip wat ek as pilaar opgerig het, sal ’n huis van God wees en van alles wat U my gee, sal ek ’n tiende as tiende aan U gee.”



