'Ezra 7:10

'Ezra 7:10 PWL

want `Ezra het sy verstand, wil en emosie daarop gerig om die wet van יהוה te ondersoek, dit te doen en in Yisra’el die instellings en regverdige oordele te onderrig.