Efesiërs 2:19-20

Efesiërs 2:19-20 PWL

Julle is daarom nie meer vreemdelinge en besoekers nie, maar inwoners van die Afgesonderde Stad en kinders van die familie van God. 1 Kefa 1:17; Heb 11:13-16; Open 21:2-27 Julle word opgebou op die fondasie van die afgevaardigdes en die profete met Yeshua, Die Gesalfde Een, self die Hoeksteen van die gebou. Ps 118:22-23; 1 Kefa 2:4