2 Kefa 1:3-4

2 Kefa 1:3-4 PWL

As die Een wat vir ons al daardie dinge deur Sy lering gegee het, wat vanuit die Goddelike krag is, saam met die lewe en die aanbidding van God, het Hy ons geroep in Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en Grootsheid; Hy wat deur hierdie groot en kosbare verklarings aan julle gegee het om deel te wees aan hierdie Goddelike natuur wanneer julle vlug van die korrupsie van die begeertes wat in die wêreld is.

Versbeeld vir 2 Kefa 1:3-4

2 Kefa 1:3-4 - As die Een wat vir ons al daardie dinge deur Sy lering gegee het, wat vanuit die Goddelike krag is, saam met die lewe en die aanbidding van God, het Hy ons geroep in Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en Grootsheid;
Hy wat deur hierdie groot en kosbare verklarings aan julle gegee het om deel te wees aan hierdie Goddelike natuur wanneer julle vlug van die korrupsie van die begeertes wat in die wêreld is.