2 Kronieke 33:12-13

2 Kronieke 33:12-13 PWL

In sy benoudheid het hy tot יהוה, sy God, gebid en יהוה, God van sy vaders, baie respekvol gevrees. Hy het tot יהוה gebid en Hy het sy stem en gebed gehoor en hom na Yerushalayim in sy koninkryk teruggebring. Toe het M’nasheh geweet dat יהוה God is.