2 Kronieke 19:7

2 Kronieke 19:7 PWL

Wees dus dapper en oordeel regverdig sodat יהוה vir altyd by julle sal wees; wees versigtig en doen dit, want by יהוה, ons God, is geen onregverdigheid of inagneming van die persoon of aanvaarding van omkoopgeld nie.”