1 Kefa 4:1-2

1 Kefa 4:1-2 PWL

As Die Gesalfde Een daarom in julle plek na die liggaam gely het, het julle ook dieselfde gesindheid verkry: dat elkeen wat aan sy vleeslike liggaam gesterf het, opgehou het met alle sonde, om gedurende die tyd wat hy in die vlees is, nie meer volgens menslike begeertes te leef nie, maar volgens die wil van God