1 Kefa 3:8-9

1 Kefa 3:8-9 PWL

Die slotsom is dat almal van julle in harmonie met mekaar moet wees; ly saam met die wat ly, wees lief vir mekaar en wees vol liefdevolle omgee en nederigheid. Vergeld geen persoon kwaad met kwaad of beledigings met beledigings nie, maar in plaas van hierdie dinge, wees ’n seën, want hiervoor is julle geroep sodat julle die seën kan erf.

Versbeeld vir 1 Kefa 3:8-9

1 Kefa 3:8-9 - Die slotsom is dat almal van julle in harmonie met mekaar moet wees; ly saam met die wat ly, wees lief vir mekaar en wees vol liefdevolle omgee en nederigheid.
Vergeld geen persoon kwaad met kwaad of beledigings met beledigings nie, maar in plaas van hierdie dinge, wees ’n seën, want hiervoor is julle geroep sodat julle die seën kan erf.