1 Kefa 1:6-7

1 Kefa 1:6-7 PWL

Lewens waarin julle jul vir ewig sal verheug, alhoewel julle, vir ’n kort tydjie, moeg gemaak word deur allerhande versoekings wat skielik oor julle kom sodat die egtheid van julle vertroue, wat baie kosbaarder is as fyn goud, wat vergaan, maar deur vuur gesuiwer word, gewys mag word as prysenswaardig, kosbaar en tot eer, lof en grootheid by die openbaring van Yeshua, Die Gesalfde Een

Video vir 1 Kefa 1:6-7