1 Kronieke 29:12

1 Kronieke 29:12 PWL

Beide rykdom en eer kom van U en U heers oor alles. In U hand is krag en mag en dit is in U hand om alle skepsele wat U geskep het groot en sterk te maak.