1 Kronieke 22:19
1 Kronieke 22:19 PWL
Rig nou julle verstand, wil en emosie en julle lewe daarop om tot יהוה, julle God, te bid. Maak julle nou gereed en bou die Afgesonderde Plek van יהוה-God en bring die ark waarin die verbond van יהוה, ons God, is en die afgesonderde voorwerpe van יהוה, ons God in die huis wat vir Sy groot Naam (Karakter en Outoriteit), waarby ons geken word, gebou word.

