Dobar čovjek iz riznice svojega srca iznosi dobro, a zao čovjek zlo.
Lees Matej 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matej 12:35
4 Dae
Die geliefde Susan Coetzer nooi jou saam op 'n vier dag reis uit haar boek Bruistablette vir die lewe. Met 'n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op 'n teksvers en aangevul met 'n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is 'n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die alledaagse werklikheid.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her 7 children and lived to tell about it. Part 3 in this series of 12.
5 Dae
By Kerksondermure wil ons sien dat mense die Jesuslewe ook saam met ander ontdek. In hierdie Bybelstudiereeks oor woorde kan jy en jou groep gesels oor verskillende Bybelboeke, gedagtes oor woorde en die impak daarvan. Temas soos wanneer om eerder niks te sê nie en wanneer om wel iets te sê is belangrik. Daar is egter nog ander temas ook. Mag jy die Jesuslewe saam met jou groep ontdek wanneer julle saam na 'n wêreld van beter woorde groei.
Hierdie is week 1 van 'n agt week leesplan waarin ons na agt lewegewende gewoontes kyk. Hierdie gewoontes of dissiplines word in God se liefde vir ons gegee om as kanale van sy genade in ons lewens te dien, wat transformasie en geestelike passie in ons lewens bring. In week 1 kyk ons na die hart agter hierdie agt gewoontes, `n hart van verlange na God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!