YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Mattheu 10:16

Mattheu 10:16 CSOB24

Bonang, ke le roma jwaloka dinku hara diphiri

Lees Mattheu 10

Vergelyk alle weergawes: Mattheu 10:16

Video vir Mattheu 10:16

video-thumbnails

Mattheus 10:16

Versbeeld vir Mattheu 10:16

Mattheu 10:16 - Bonang, ke le roma jwaloka dinku hara diphiri

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mattheu 10:16

Wat Jesus Gesê Het Oor Ons Roeping Om Dissipelmakers Te Wees Mattheu 10:16 Contemporary Southern Sotho Bible 2024

Wat Jesus Gesê Het Oor Ons Roeping Om Dissipelmakers Te Wees

6 dae

Jesus het vir ons 'n roeping gegee: ons, die kerk, sy dissipels en alle gelowiges moet uitgaan na al die nasies toe, mense sy dissipels maak en hulle leer om Jesus te volg. Dit is waaroor hierdie leesplan gaan.

Herlewing in Nagaland Onder Die Headhunters Mattheu 10:16 Contemporary Southern Sotho Bible 2024

Herlewing in Nagaland Onder Die Headhunters

12 Dae

Nagaland is 'n provinsie van Indië, hoog in die Himalayaberge. Gedurende die tweede helfte van die 1900's was dit die enigste plek waar daar nog steeds kopjagters (headhunters) was. Gedurende 1957 het daar 'n uiters kragtige herlewing uitgebreek. Soos in die Nuwe Testament, was daar tekens, wonders, kragtige dade, genesings, drome, visioene en bevryding van demoniese magte.

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Prys Van Dissipelskap Mattheu 10:16 Contemporary Southern Sotho Bible 2024

Wat Jesus Gesê Het Oor Die Prys Van Dissipelskap

6 dae

Dit is 'n geweldige groot voorreg om 'n volgeling, 'n dissipel en 'n kind van God te wees. Maar elke Christen moet weet dit vra 'n prys om aan die Here Jesus te behoort en sy wil te doen. Hierdie leesplan handel oor die prys van dissipelskap.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest