En die woord van die HERE het tot Sagaria gekom en gesê: So spreek die HERE van die leërskare en sê: Doen 'n ware oordeel en bewys barmhartigheid en medelye, elkeen aan sy broer. En verdruk nie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die arme nie; en laat niemand van julle in julle hart onheil teen sy broer bedink nie.
Lees Sagaria 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 7:8-10
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
29 dae
Nog nooit tevore in die geskiedenis van die wêreld was mense meer met mekaar “verbind” as ons huidige generasie nie, en tog voel so baie van ons meer eensaam as ooit. God het ons ontwerp om in gemeenskap met Hom en met mekaar te leef. In hierdie vier-weke lange studie gaan ons leer hoe ‘n Bybelse gemeenskap lyk en hoe om dit in ons lewens te kweek.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's