Romeine 9:20-21

Romeine 9:20-21 CAB23

Nee, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Sal die vorm aan hom wat dit gevorm het, sê: Waarom het U my so gemaak? Het die pottebakker nie mag oor die klei, van dieselfde deeg om een voorwerp tot eer te maak en 'n ander tot oneer nie?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid