Romeine 8:25-28

Romeine 8:25-28 CAB23

Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons met geduld daarop. Net so kom die Gees ook ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie; maar die Gees self pleit vir ons met onuitspreeklike sugtinge. En hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat hy volgens die wil van God vir die heiliges intree. En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat volgens sy voorneme geroep is.

Versbeelde vir Romeine 8:25-28

Romeine Romeine 8:25-28 - Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons met geduld daarop.
Net so kom die Gees ook ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie; maar die Gees self pleit vir ons met onuitspreeklike sugtinge.
En hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat hy volgens die wil van God vir die heiliges intree.
En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat volgens sy voorneme geroep is.Romeine Romeine 8:25-28 - Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons met geduld daarop.

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat volgens sy voorneme geroep is.